WELCH: MAN WAT NIE GESTUIT KON WORD – TB

R 85.00

11 in stock

Category: SKU: 9780958475273

Description

ETHEL BARRETT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

John Welch kon net nie gestuit word nie. As jong seun was hy onafhanklik, eiesinnig en het planne van sy eie gehad. Dit het in trane ge-eindig toe hy weggehardloop het van sy pa af, onder ‘n bende rowers verval het en begin steel en roof het. Dit het gelyk asof hy hierdie lewe verkies het, en niemand en niks kon hom stuit nie. Maar toe ontmoet hy die Here.