TIEN SEUNS WAT DIE WERELD VERANDER HET

R 85.00

6 in stock

Category: SKU: 0958475210

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Sal jy daarvan hou om die wêreld te verander?
Hierdie tien seuns het!

  • Billy Graham
  • Broer Andrew
  • John Newton
  • George Muller
  • Nicky Cruz
  • William Carey
  • David Livingstone
  • Adorinam Judson
  • Eric Liddell
  • Luis Palau

Vind uit hoe Eric die wedloop gewen het en die Here geëer het: David het ‘n ontdekkingsreisiger geword en die Bybel verduidelik; Adorinam was in die tronk en het die Here geprys; Nicky het by bendes aangesluit en toe by die kerk; Luis is deur die Here verander en het ander verander; William het die Bybel vertaal en Gods Woord aan Indië gegee; George het weeskinders gered en is vertrou met miljoene Rande; Andrew het Bybels na Rusland gesmokkel en het hoop vir duisende mense gebring; John het slawe aangekeer, maar die Here het hom ook gebruik vir hulle vrylating; Billy het gepreek en die Here het hom gebruik om mense oor die hele aarde heen te verander.