PAUL BRAND: SKOENE VIR JOU- LIEFDE – TB

R 85.00

8 in stock

Category: SKU: 9781928202929

Description

LUCILLE TRAVIS; TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Paul Brand het in die Kolli Malaiberge in Indië grootgeword. Hy het in die takke van bome skoolgegaan, van jaar tot jaar die lewe geniet en kaalvoet geloop. Hy was van plan om Indië nooit te verlaat nie, nooit skoene te dra nie en nooit ’n dokter te word soos sy pa was nie – veral nie vir melaatses nie.