BYBEL VASVRA KAARTJIES BOKSSTEL

R 90.00

Out of stock

Category: SKU: 6006937161443

Description

Bring kwaliteit-tyd saam deur as gesin met hierdie vasvra-speletjie! Bybel-vasvra is ’n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.

Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:
• Ou-Testamentiese karakters
• Nuwe-Testamentiese karakters
• Voorwerpe en gebeurtenisse
• Plekke
• Syfers
• Algemeen

Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.

Ook beskikbaar in Engels onder titel Bible Challenge Game.