R 90.00
1 in stock
Bring kwaliteit-tyd saam deur as gesin met hierdie vasvra-speletjie! Bybel-vasvra is ’n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.
Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:
• Ou-Testamentiese karakters
• Nuwe-Testamentiese karakters
• Voorwerpe en gebeurtenisse
• Plekke
• Syfers
• Algemeen
Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.
Ook beskikbaar in Engels onder titel Bible Challenge Game.
Additional information
| Weight | 0.147 kg |
|---|---|
| Item Code | 2885 |
| Publisher | CHRISTIAN ART |
| Supplier | CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS |
| Cover | Hard |
| Original Category | CHILD ACTIVITY |
| ISBN | 6006937161443 |

