Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 900.00

4 in stock

Ontdek opnuut die wonderlike erfenis wat God vir ons het met Die Familiebybel.

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledi­ge teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling be­skik oor die vol­gen­de unieke kenmerke:

  • 12-punt lettergrootte
  • Grootte: 269 x 82 x 329mm

 

    • ’n Stamboom.

 

    • ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.

 

    • ’n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir be­lang­­ri­ke gebeur­te­nisse in die Bybel, bekende teks­­gedeeltes, profe­sieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy ge­ly­ke­nisse.

 

    • ’n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor … ” waar­in ’n wye spektrum onder­wer­pe, van abo­r­sie tot wysheid, alfabeties en te­ma­ties ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daar­oor te lees.

 

Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te ver­gader en sal le­sers opnuut laat besef watter opwin­dende erfe­nis God vir ons het

Additional information

Weight 4.54 kg
Item Code

3641

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Imitation Leather

Original Category

BIBLE AFRIKAANS

Title NLV 2011 FAMILIEBYBEL IM
Price R 900.00
ISBN 9781431603237
Notify Me When Available We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.