R 405.00
Out of stock
Gebruik die baie toeganklike teks van die 1983 Afrikaanse Vertaling. Vorm ‘n brug tussen Bybelstorieboeke en die volteks-Bybel. Verduidelik belangrike Bybelse temas en verse aan kinders. Help kinders om God en die Bybel te verstaan volgens hul leer- en vergelykende stadiums. Voed liggaam, siel en gees. Maak Bybellees ‘n opwindende avontuur. Rig kinders in die regte rigting op hul geestelike reis. ‘n Goeie bron vir ouers en onderwysers.
- 9-punt lettergrootte
- Grootte: 135 x 235mm
Additional information
| Weight | 1.13 kg |
|---|---|
| Item Code | 7349 |
| Publisher | CMP |
| Supplier | RNA DISTRIBUTION |
| Cover | Hard |
| Original Category | BIBLE CHILDREN'S |
| Title | AFRIK 1983 SKATTEJAG-BYBEL |
| Price | R 405.00 |
| ISBN | 9781920592684 |

