TIEN SEUNS WAT GESKIEDENIS GEMAAK HET

R 85.00

3 in stock

Category: SKU: 9780958475259

Description

IRENE HOWAT, TRANSLATED BY MARIANA VILJOEN

Sal jy daarvan hou om geskiedenis te maak?
Sal jy daarvan hou om jou wêreld te verander?

  • Robert Murray McCheyne
  • Martyn Lloyd-Jones
  • George Whitefield
  • Charles Spurgeon
  • Jonathan Edwards
  • Samuel Rutherford
  • D.L. Moody
  • Billy Sunday
  • A.W. Tozer
  • John Owen

Hierdie tien seuns het grootgeword en presies dit gedoen! Vind uit hoe Samuel vir mense gewys het dat liefde beter werk as vrees; John het vriende gemaak met magtige regeerders en nederige ambagsmense; Jonathan het die Rooi Indiane gehelp en later ‘n professor by Princeton geword; George het vir duisende mense oor Verlossing gepreek, en baie gedoen om kinders te red; Robert het sy broer verloor, maar die Here gevind; Dwight het skoene verkoop en toe vir kinders in ‘n karavaan geleer; Billy was eers ‘n professionele sportman en toe ‘n Evangelieprediker; Charles het in ‘n sneeustorm tot bekering gekom en toe vir die wêreld van Jesus vertel; Aiden het hanslammertjies gered, en daarna het die Here Jesus hom gered; Martyn het ‘n dokter geword, en toe ‘n beter medisyne vir mense se siele gevind.