Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 30.00

20 in stock

BOB HARTMAN

Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.

In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen die riete van ’n rivier weggesteek het om hom veilig te hou.

Hierdie pragtige volkleur-boekie is ideaal om kinders tussen 3 en 6 te help om aan maniere te dink waarop hulle liefde aan ander kan bewys. Die vrae agter in die boekie wat aansluit by die tema sal kinders help om die waarheid hul eie te maak.

Additional information

Weight 0.085 kg
Item Code

8915

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Title KLEIN BEERTJIE VERTROU OP GOD
Price R 30.00
Notify Me When Available We will inform you when the product arrives in stock. Please leave your valid email address below.