Good Neighbours Bookshop

Augustine Bookroom

R 30.00

2 in stock

BOB HARTMAN

Leer jou kleinding hoe belangrik dit is om gehoorsaam te wees, en hoe wonderlik God is as ons gehoorsaam is.

In Klein Beertjie leer van gehoorsaamheid sê Pappa Beer vir Klein Beertjie hy moet vir Eddie Eekhoring om verskoning vra, maar Klein Beertjie wil dit nie doen nie. Wanneer Pappa Beer dan vir hom die storie vertel van Elisa en Naäman (2 Konings 5:1-19), besef Klein Beertjie dat dit altyd goed is om gehoorsaam te wees aan God – selfs wanneer dit moeilik is.

Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

  • Vertel die storie van Elisa en Naäman (2 Konings 5:1-19).
  • Help kinders tussen 3 en 6 om te besef hoe belangrik gehoorsaamheid is.
  • Sluit vrae in wat aansluit by die tema en kinders sal help om die waarheid hul eie te maak.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Clever Cub Learns to Obey.

Additional information

Weight 0.09 kg
Item Code

8784

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Booklet

Original Category

AFRIKAANS

ISBN 9780638010237