MAAK GEBED ‘N VERSKIL?

R 45.00

14 in stock

Category: SKU: 9780638008838

Description

R C SPROUL

Maak dit enigsins ’n verskil wanneer ’n Christen bid? Verander dit dinge? Hoewel ons gebede God nie van plan laat verander nie, beveel Hy dat ons moet bid as ’n manier om sy wil uit te voer. Ons kan vertrou dat gebed dinge verander – ook ons hart.

In Maak gebed ʼn verskil? verduidelik dr. R.C. Sproul dat gebed ’n belangrike plek in die lewe van ’n Christen het en roep ons op om met blydskap en hoop voor God te verskyn. Dr. Sproul deel praktiese wysheid en verduidelik die doel, vorm, praktyk en krag van gebed, en ook wanneer gebed verbied word.

• Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof
• Bied praktiese riglyne vir gebed
• Ondersoek die doel, vorm, praktyk en krag van gebed en wanneer dit verbied word
• ʼn Handige bron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan
• Ook beskikbaar in Engels onder die titel Does Prayer Change Things?

Additional information

Weight 0.086 kg
Item Code

6850

Publisher

CHRISTIAN ART

Supplier

CHRISTIAN ART DISTRIBUTORS

Cover

Soft

Original Category

AFRIKAANS

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “MAAK GEBED ‘N VERSKIL?”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Post comment